Kingdom News: God se Liefde - Die offer van Jesus Christus - Die Hoorn (2024)

Johannes 3:16-21 lees – “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. 17 God het nie sy Seun na die wêreld toe gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom gered kan word. 18 Wie in Hom glo, word nie veroordeel nie; wie nie glo nie, is reeds veroordeel omdat hy nie in die enigste Seun van God glo nie. 19 En so kom die skeiding: die lig het na die wêreld toe gekom, en tog het die mense eerder die duisternis as die lig liefgehad, want hulle dade was sleg. 20 Elkeen wat kwaad doen, haat immers die lig en kom nie na die lig toe nie, sodat sy dade nie aan die kaak gestel moet word nie. 21 Maar wie volgens die waarheid handel, kom na die lig toe, sodat dit duidelik kan blyk dat sy dade in gehoorsaamheid aan God gedoen is”(AFR83).

Wanneer ons egter lees ” God het die wêreld so liefgehad “, is ons aandag tereg op God gefokus.

Dit openbaar vir ons iets omtrent God en die aard van sy liefde, naamlik dat dit geheel en al grensloos, onselfsugtig en genadig is.

Dis nie omdat hy ons nodig gehad het dat God ons op hierdie manier liefgehad het nie; heeltemal die omgekeerde.

Dis oor ons Hom nodig het. Die Vader se motief vir die stuur van Jesus was eintlik sy liefde vir die Seun en sy begeerte om die Seun te verheerlik.

Luister na wat Jesus vir die Vader sê in Johannes 17:24: “Vader, Ek wil graag hê dat waar Ek is, hulle wat U My gegee het, ook by My moet wees, sodat hulle my heerlikheid kan sien, die heerlikheid wat U My gegee het omdat U My al voor die skepping van die wêreld liefgehad het” (AFR83).

Hebreërs 10:11-14 lees – “11 Verder, elke priester staan dag vir dag sy diens en verrig, en bring elke keer weer dieselfde offers, wat tog nooit die sondes kan wegneem nie. 12 Maar Jesus Christus het één offer vir die sondes gebring en vir altyd aan die regterhand van God gaan sit. 13 Nou wag Hy daar totdat sy vyande aan Hom onderwerp is. 14 Deur die één offer het Hy dié wat vir God afgesonder word, vir altyd volkome van sonde vrygemaak” (AFR83).

Johannes 6:47 lees – “Dit verseker Ek julle: Wie in My glo, het die ewige lewe. 48 Ek is die brood wat lewe gee:”(AFR83).

Handelinge 16:30-31 lees – “En hy het hulle na buite gebring en gesê: Menere, wat moet ek doen om gered te word? 31 Toe sê hulle: Glo in die Here Jesus Christus en jy sal gered word, jy en jou huisgesin” (AFR83).

Hebreërs 10:11 noem sondes in meervoud, en nie sonde in enkelvoud nie.

Jesus het gekom om ons van alle sondes te red, maar ons sukkel om dit te glo al lees en hoor ons dit. Jesus het vir alle sondes met een offer betaal en sit nou aan die regterhand van God.

Sonde verwys na die kultuur, die wêreld, Satan en die begeertes van ons vlees.

Jesus het die prys betaal vir ons vryheid van hierdie vyande. Ons probeer dikwels om ons verlossing te bewerkstellig deur reëls uit te dink en as ons by daardie reëls hou, sal God ons aanvaar. Maar God aanvaar ons slegs deur Jesus se offer.

Omhels jou nuwe identiteit in Jesus as ‘n volgeling en vriend wat vrugte dra om ander te beïnvloed. Sien jouself soos God jou sien, as iemand wat verlore was maar nou gevind is.

God sien ons as Sy werk (Psalm 139:13-16), as Sy vriend (Jakobus 2:23) en as Sy uitverkorenes (Kolossense 3:12).

Hy beskou ons as dood vir sonde (Romeine 6:11), maar tog saam met Christus opgewek (Kolossense 3:1), as ’n tempel vir sy Heilige Gees (1 Korintiërs 3:16), en as ’n kosbare lewende steen wat in plek gestel is deur ’n Meesterbouer (1 Pet 2:5).

Gelowiges is deel van ’n spesiale groep, ’n uitverkore volk, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige nasie, God se besondere eiendom (v. 9), wat aan Sy kudde behoort en onder Sy leiding en Sy sorg staan (Psalm 95: 7). (Deur Pastoor Pieter Westley)

Proverbs 27:9 TPT: “Sweet Friendships refresh the soul and awaken our hearts with joy, for good friends are life anointing oil that yields the fragrant incence of God’s presence”

In Proverbs we read that a friendship can be like the anointing oil that yields the fragrant incense of God’s presence. Proverbs 27:9 TPT: Sweet friendships refresh the soul and awaken our hearts with joy, for good friends are like the anointing oil that yields the fragrant incense of God’s presence.

How beautiful is it that friendships can embody God’s presence through a fragrance. As we carry His annointing on our lives, we are the the sweet fragrance.

2 Corinthians 2:15 (AMPC): For we are the sweet fragrance of Christ [which exhales] unto God, [discernible alike] among those who are being saved and among those who are perishing.

May we continue to cherish and cultivate these godly relationships, drawing strength and encouragement from one another as we journey in our faith. It is so encouraging to have friendships and support of loved ones during challenging times. May we live to be a sweet fragrance wherever we may go. (By Elizma Verwey)

Kingdom News: God se Liefde - Die offer van Jesus Christus - Die Hoorn (2024)

References

Top Articles
Latest Posts
Article information

Author: Annamae Dooley

Last Updated:

Views: 6480

Rating: 4.4 / 5 (65 voted)

Reviews: 88% of readers found this page helpful

Author information

Name: Annamae Dooley

Birthday: 2001-07-26

Address: 9687 Tambra Meadow, Bradleyhaven, TN 53219

Phone: +9316045904039

Job: Future Coordinator

Hobby: Archery, Couponing, Poi, Kite flying, Knitting, Rappelling, Baseball

Introduction: My name is Annamae Dooley, I am a witty, quaint, lovely, clever, rich, sparkling, powerful person who loves writing and wants to share my knowledge and understanding with you.